Petra Muller se lywige nuwe bundel, om die gedagte van geel, is haar eerste Afrikaanse bundel in tien jaar. Dit verskyn sewe jaar na die Hertzogprys vir poësie aan haar toegeken is vir die aangrypende ...
’n Moot-inwoner sal eerskomende Vrydag haar eerste kunsuitstalling in Pretoria by die Brooklyn-teater in die ooste begin. Jenny Boon van Waverley vertel van haar groot voorliefde vir bome. “Bome ...
Mixtape van die liefde, ’n digbundel saamgestel deur Antjie Krog, is ’n mengelmoes van álles wat die liefde is. Dit bevat stemme van uiteenlopende Suid-Afrikaanse digters: vanaf Boerneef, van Wyk Louw ...
* Solank verlange die sweep swaai is ook beskikbaar op Kalahari.com as ’n e-boek teen R118. Die boek kan ook hier bestel word. Danie Marais het die Afrikaanse letterkunde in 2006 getref met ’n bom van ...